Monthly Archives: March 2010

All your fishbowl are belong to us

Naas vetplante besit ek nou ook twee minimalistiese goudvisse. Hulle heet Juliaaarse en Floyd en leef 'n lewe van nederige eenvoud: Juliaaarse kry sy naam van sy groot stert: Floyd heet Floyd omdat hy Juliaarse slaafs agternavolg. Hulle beplan om al die visbakke in Suid-Afrika te nasionaliseer en terug te gee aan die visse. Behalwe [...]

Posted in Sommer | 13 Comments

Nkosi vs Deus

Persoon X in gebou A Ek hou glad nie van die volkslied nie. Dis 'n deurmekaarspul van tale wat ek van geen kant af verstaan nie. Hoe verwag hulle moet 'n mens dit sing? Persoon X in gebou B Ubi caritaaaaaas…et aaaaaaaaa / aaaaaa / moooooooooor … Ubi caritaaaaas / Deus ibi eeeeeest…

Posted in Sommer | Tagged , , , , , | 1 Comment

Het jy ‘n superras poliglotte in jou broeksak?

Ek is nie juis 'n groot aanhanger van die taaldebat op hierdie stadium nie (meestal omdat die huidige debat wat op publieke platforms heers nie meer die woord “debat” werd is nie) en hierdie inskrywing is nie 'n poging om 'n standpunt vir een of ander “kant” in te neem nie, maar dit het my [...]

Posted in Matieland | Tagged , , , | 1 Comment

As die joernalistieke kool nie die sous werd is nie

Ek het onlangs 'n vreemde gesprek met 'n bekende Suid-Afrikaanse joernalis gehad. Die resultaat was hierdie rubriek (name verwyder ten einde die persoon onnodige verleentheid te spaar): Dis immers een ding om 'n binneband in die pad buite 'n plakkerskamp te sien brand en af te lei die inwoners betoog teen slegte dienslewering. Dis 'n [...]

Posted in Media | Tagged , , , , , | 1 Comment

Wat ‘n vreesaanjaende, byderwetse skoktaktiek!

Met apologie aan almal vir wie ek onder normale omstandighede baie respek het. Wanneer ek die volgende woorde oor die US-raadsverkiesing (wat tans aan die gang is) in Die Burger lees, is dit vir my moeilik om nié te wil dink: og, te kostelik! nie: Die Burger het gister berig oor twee groepe wat spesifieke [...]

Posted in Matieland | Tagged , , , | Leave a comment