Monthly Archives: April 2010

Blast from the past: ek leer hoe om te rocket jump

Vandat ek kan onthou, is ek geslyp om die edele dissipline van rocket jumping tot in die diepste rete van my syn te assimileer. Hier oefen ek met 'n mop:

Posted in Self | Tagged , | 3 Comments

Hofmeyr vs Hofmeyr

Steve Hofmeyr oor Julius Malema You have been a phony from the day you set out to champion a defiance from a period you we not even born. Steve Hofmeyr oor Eugene Terre’Blanche [Sy] roeping was om die boeresiel te verwoord, om die onafhanklikheidsideaal te bepleit, om die swaar skatkis van Voortrekker erfenis oor te dra [...]

Posted in Politiek | Tagged , , , , , , , | 6 Comments

404

Ek is by die werk. Die gange is leeg. Die internet is af. Gaap.

Posted in Self | Tagged , , | 5 Comments

WTF, Jacob Zuma?

As 'n mens lees van 'n president wat 8 maande laat is met die uitvoer van 'n eenvoudige, dog broodnodige prosedure – en dan moet lees dis jou eie president en dat 'n derde van sy kabinet dieselfde laksheid toon – kan 'n mens nie anders as om jou kop in skaamte te laat sak [...]

Posted in Politiek | Tagged , , | Leave a comment

lawl

Posted in Sommer | Tagged , | 2 Comments