Vegetarisme vs Rassisme

Persoon X in gesprek A:

Weet jy, ek is so moeg van mense wat diere as laer lewensvorme beskou. Hoe meer navorsing ons doen, hoe meer los die wetenskap vir ons allerhande leidrade dat die kloof tussen ons en hulle nie so wyd is as wat ons eens gedink het nie. Mark my words: daar gaan 'n dag kom wat ons diere as ons gelykes sal ag en dit vreemd – dalk selfs onwettig – sal wees om hulle te hanteer soos tans die geval is.

Persoon X in gesprek B:

Hoe DURF jy 'n swart persoon 'n bobbejaan noem? Hoe DURF jy op daardie dierlike vlak daal en jou medemens so beledig? Hoe?! DURF?! JY?! Jou primitiewe, onnosele RASSIS!

This entry was posted in Sommer and tagged , , . Bookmark the permalink. Post a comment or leave a trackback: Trackback URL.

Post a Comment

Your email is never published nor shared. Required fields are marked *

*
*

You may use these HTML tags and attributes: <a href="" title=""> <abbr title=""> <acronym title=""> <b> <blockquote cite=""> <cite> <code> <del datetime=""> <em> <i> <q cite=""> <strike> <strong>