Swaard vs Panga

Persoon X in gesprek A:

Moenie belaglik wees nie – dis nie heavy metal wat Morné Harmse aangehits het om 'n medeskolier met 'n swaard te vermoor nie. Dis mos nou 'n absoluut belaglike argument. Musiek veroorsaak nie gewelddadige gedrag nie.

Persoon X in gesprek B:

Daar is net een ding wat Eugene Terreblanche se moord kon veroorsaak en dis daai vervlakste Malema en sy liedjie “Skiet die boere”…

This entry was posted in Sommer and tagged , , , . Bookmark the permalink. Post a comment or leave a trackback: Trackback URL.

Post a Comment

Your email is never published nor shared. Required fields are marked *

*
*

You may use these HTML tags and attributes: <a href="" title=""> <abbr title=""> <acronym title=""> <b> <blockquote cite=""> <cite> <code> <del datetime=""> <em> <i> <q cite=""> <strike> <strong>