Kan hulle sekerlik ook iemand aanstel om seker te maak foto’s word nie so op die internet gepubliseer nie?
Joernaliste van die 21ste eeu behoort ten minste te weet wat dit beteken om foto’s te crop, dan nie?
In ieder geval, ek wens die nuwe redakteur sterkte toe. As hy dit kan regkry om die koerant weg te stuur van tydrowende en infantiele kwessies soos die taaldebat en evolusie, haal ek my hoed af vir hom. Hel, ek sal dit sommer saam met tamatiesous en rou knoffelhuisies vreet.
Dis nou of nooit nie, Bun. Go for gold. Fire t3h n00bz.