André Visagie, sekretarisgeneraal van die AWB, het tydens 'n onderhoud op etv die ateljee moerig verlaat – dit nadat hy herhaaldelik versoek is om aan 'n omroeper se ateljee te vat. Driehoek, slim ventjie wat hy is, weet net hoe om hierop te kapitaliseer:
STOP THREATENING THAT WOMEN!