Die skip is in die hawe, die dooies is begrawe en ons is nie meer slawe…

Baarmoedergevoel het hul tweede musiekvideo (vir die liedjie "Ooh La La!") onlangs vrygestel. Daar was nog altyd iets moois vir my aan hul musiek – dalk omdat hulle eenvoudig net nie 'n duiwel daaroor omgee om soos die res van die plaaslike musiektoneel te klink nie en musiek maak wat hulle pas. Die nuutste musiekvideo se vindingryke toepassing van stop motion komplimenteer hierdie uniekheid:

This entry was posted in Musiek and tagged , , , . Bookmark the permalink. Post a comment or leave a trackback: Trackback URL.

Post a Comment

Your email is never published nor shared. Required fields are marked *

*
*

You may use these HTML tags and attributes: <a href="" title=""> <abbr title=""> <acronym title=""> <b> <blockquote cite=""> <cite> <code> <del datetime=""> <em> <i> <q cite=""> <strike> <strong>