As 'n mens lees van 'n president wat 8 maande laat is met die uitvoer van 'n eenvoudige, dog broodnodige prosedure – en dan moet lees dis jou eie president en dat 'n derde van sy kabinet dieselfde laksheid toon – kan 'n mens nie anders as om jou kop in skaamte te laat sak nie.
WTF, Jacob Zuma?
Was dit nou so moeilik?