Steve Hofmeyr oor Julius Malema
You have been a phony from the day you set out to champion a defiance from a period you we not even born.
Steve Hofmeyr oor Eugene Terre’Blanche
[Sy] roeping was om die boeresiel te verwoord, om die onafhanklikheidsideaal te bepleit, om die swaar skatkis van Voortrekker erfenis oor te dra aan my generasie sodat ek dit sal wil oordra aan generasies na my.