
Baarmoedergevoel het hul tweede musiekvideo (vir die liedjie "Ooh La La!") onlangs vrygestel. Daar was nog altyd iets moois vir my aan hul musiek – dalk omdat hulle eenvoudig net nie 'n duiwel daaroor omgee om soos die res van die plaaslike musiektoneel te klink nie en musiek maak wat hulle pas. Die nuutste musiekvideo [...]