Monthly Archives: April 2010

Laat ons boosheid haat, nie mekaar

Wat het NP van Wyk Louw en Eugene Terre’Blanche in gemeen? Seker nie veel nie. Tog: Al sit ons met politici wat dikwels ‘die goud / meer liefhet as mooi-lewe’, al dikteer massahisterie en emotiewe irrasionaliteit juis dat ons na afloop van Terre’Blanche se dood vir mekaar moet kwaad raak en al sou 'n mens [...]

Posted in Sommer | Tagged , , , | 1 Comment

Cobus Potgieter – Dis oorlog

Cobus Potgieter – Dis oorlog

Terwyl Afrikaans besig is om stuiptrekkend te sterf, mense mekaar se ateljees skroomloos betas en die hele wêreld skynbaar vergaan, is Cobus Potgieter besig om sy Nexus-reeks stelselmatig vry te stel. Sonder 'n platemaatskappy of 'n rits vervaardigers agter hom, natuurlik (want wie op dese aardbodempie het hulle nog nodig?) – net hy, sy passie, [...]

Posted in Musiek | Tagged , , , | 5 Comments

Terwyl Die Burger nou ‘n nuwe redakteur kry…

Kan hulle sekerlik ook iemand aanstel om seker te maak foto’s word nie so op die internet gepubliseer nie? Joernaliste van die 21ste eeu behoort ten minste te weet wat dit beteken om foto’s te crop, dan nie? In ieder geval, ek wens die nuwe redakteur sterkte toe. As hy dit kan regkry om die [...]

Posted in Media | Tagged , , , , | Leave a comment

Uiteindelik! ‘n Nut vir die iPad

Uiteindelik! ‘n Nut vir die iPad
Posted in Tegnologie | Tagged , | 9 Comments

Swaard vs Panga

Persoon X in gesprek A: Moenie belaglik wees nie – dis nie heavy metal wat Morné Harmse aangehits het om 'n medeskolier met 'n swaard te vermoor nie. Dis mos nou 'n absoluut belaglike argument. Musiek veroorsaak nie gewelddadige gedrag nie. Persoon X in gesprek B: Daar is net een ding wat Eugene Terreblanche se [...]

Posted in Sommer | Tagged , , , | 7 Comments