
Toe ek hierdie rubriek geskryf het, het ek nie spesifiek hieraan gedink nie: Maar dis 'n vervlakste goeie voorbeeld…
…en steeds weet die meeste van ons landsburgers nie hoe om te rocketjump nie. Skandalig.
Amor Vittone vertrou nie vir Joost van der Westhuizen nie. … Ek kan nie aan 'n enkele rede dink hoekom nie?
Persoon X in gesprek A: Ek kan nie glo Moslems dring vandag nog aan dat hul vroue hul gesigte heeltemal moet bedek nie – so asof hulle minderwaardig objekte onder mans se beheer is. Ons lewe darem al in die een en twintigste eeu, jy weet? Persoon X in gesprek B: Ek glo nog steeds [...]