Ek skryf met my linkerhand…of iets:
Hoe durf ek – 'n linkse, uitverkoopte snotkop – immers skryf dat daar nié 'n horde moordlustige barbare iewers sit en wag vir die regte oomblik om op die weerlose, kaal Afrikaner toe te slaan nie? Hoe durf ek insinueer dat daar geen plaasmoorde is nie? Hoe durf ek meen dat alles in die nuwe Suid-Afrika hunky dory is en ons almal saam met hondjies en katjies in die lang soetgras rondhuppel?
Lees die res hier.