Persoon X in gesprek A
Vuvuzelas kan permanente skade aan 'n mens se gehoor aanrig. Om gesondheidsredes moet die goed moet eerder verban word.
Persoon X in gesprek B
Bra, jy moes die vibe by die club uitgecheck het gisteraand! Die musiek het so hard gepomp, ek kon myself nie hoor dink nie! Dit was beeeefok!