@JackParow dans oor ‘n Taalstryder

Jack Parow, die gevaarlike ondergrondse superster rapper (wat volgens oorlewering in die donker gange van N1-Stad se Spur gebore is) se nuwe musiekvideo is gisteraand bekendgestel. Die liedjie heet: “Dans dans dans” en die video (wat deels in Mosambiek geskiet is) is doodeenvoudig briljant.

Ek begaan waarskynlik 'n intentional fallacy, maar stel jou voor die afgematte ontdekkingsreisiger uit 'n ander tydperk is 'n Taalstryder-wat-kettingbriewe-rondstuur. Stel jou dan verder voor dat Parow in die musiekvideo verteenwoordigend is van 'n nuwe generasie Afrikaanssprekendes wat om die dood toe nie omgee oor die doodgebore woorde van die Taalstryders-wat-kettingbriewe-rondstuur nie:

Skielik is dit nie net 'n snaakse ou met 'n vreemde hoed nie, is dit?

This entry was posted in Sommer and tagged , , , , , , . Bookmark the permalink. Post a comment or leave a trackback: Trackback URL.

Post a Comment

Your email is never published nor shared. Required fields are marked *

*
*

You may use these HTML tags and attributes: <a href="" title=""> <abbr title=""> <acronym title=""> <b> <blockquote cite=""> <cite> <code> <del datetime=""> <em> <i> <q cite=""> <strike> <strong>