Wat staan 'n ver-regse Afrikaner wat 'n barbaarse, swart aanslag teen die Boerevolk om elke hoek en draai bespeur te doen wanneer hy van 'n wit man lees wat 'n wit meisie vermoor en haar hande afkap?
Knyp hy sy oë toe, druk sy hande oor sy ore en mymer herhaaldelik: “I like ponies…I like ponies…I like ponies”?