Maatskappye se geldlus, gepaard met 'n stewige dosis burokrasie, lei soms tot absurde situasies – soos prominente advertensies vir TopTV (Naspers se eerste kompetisie in die betaaltelevisiemark in 20 jaar) wat op Huisgenoot (Naspers se gewildste tydskrif vir bykans 100 jaar) se webtuiste (die een sonder 'n favicon) verskyn:
Is dit net ek, of skiet iemand hulself in die voet hier?