Burka vs Bybel

Persoon X in gesprek A:

Ek kan nie glo Moslems dring vandag nog aan dat hul vroue hul gesigte heeltemal moet bedek nie – so asof hulle minderwaardig objekte onder mans se beheer is. Ons lewe darem al in die een en twintigste eeu, jy weet?

Persoon X in gesprek B:

Ek glo nog steeds die man moet die hoof en priester van die huishouding wees. Dit staan in die Bybel, jy weet? Shalom.

This entry was posted in Sommer and tagged , , , , , . Bookmark the permalink. Post a comment or leave a trackback: Trackback URL.

Post a Comment

Your email is never published nor shared. Required fields are marked *

*
*

You may use these HTML tags and attributes: <a href="" title=""> <abbr title=""> <acronym title=""> <b> <blockquote cite=""> <cite> <code> <del datetime=""> <em> <i> <q cite=""> <strike> <strong>