Monthly Archives: May 2010

Opsoek na sokkerkaartjies?

< A D z 0 r z> Opsoek na sokkerkaartjies? KIA motors en Afrigator bied een Suid-Afrikaanse blogger die kans om saam met twaalf ander bloggers van reg oor die wêreld om in 'n deftige hotel te gaan uithang, 'n sokkerwedstryd by te woon en 'n toetsritdag na Magaliesburg mee te maak in 'n KIA [...]

Posted in Sommer | Tagged , , | 2 Comments

iPhone 4G dalk besonder oorskat

Apple. ‘Nuff said. Gereelde lesers van my blog sal weet dat ek nie veel ooghare vir Apple het nie – iets wat stam uit hul korporatiewe geheimhouding, disproporsionele lof vir hul eie produkte en amper Orwelliaanse kommunikasie met joernaliste. Hul produkte is meerendeels gemiddeld eerder as ongelooflik en is daar jaar na jaar derduisende aanhangers [...]

Posted in Tegnologie | Tagged , , , | 1 Comment

Naspers ondersteun TopTV

Maatskappye se geldlus, gepaard met 'n stewige dosis burokrasie, lei soms tot absurde situasies – soos prominente advertensies vir TopTV (Naspers se eerste kompetisie in die betaaltelevisiemark in 20 jaar) wat op Huisgenoot (Naspers se gewildste tydskrif vir bykans 100 jaar) se webtuiste (die een sonder 'n favicon) verskyn: Is dit net ek, of skiet [...]

Posted in Media | Tagged , , , , | 11 Comments

Die allerverskriklikste ding het met my kaas gebeur

In 'n oomblik van waansin het my kitaar-amp onlangs in my kar se kattebak op 'n pakkie geprosesseerde kaas omgeval. Die kaas ly nou nog aan skok. Hier is 'n grusame foto van die kaas (gerieflikheidshalwe langs Floyd ten einde die omvang van die skade te berde te bring):

Posted in Sommer | 3 Comments

Die ongelooflike filosofiese vraagstuk (Ver 30.0)

Wat staan 'n ver-regse Afrikaner wat 'n barbaarse, swart aanslag teen die Boerevolk om elke hoek en draai bespeur te doen wanneer hy van 'n wit man lees wat 'n wit meisie vermoor en haar hande afkap? Knyp hy sy oë toe, druk sy hande oor sy ore en mymer herhaaldelik: “I like ponies…I like [...]

Posted in Politiek | Tagged , , , , | 1 Comment