Twitter
- RT @arstechnica: Intel ventures further into the foundry business with 22nm customers: http://t.co/ned61ipl by @drpizza 5 hours ago
- Hier's die waarheid oor die Grensoorlog: dit was ñ oorlog. Almal het vermoor. Almal het verloor. Fin. 16 hours ago
- RT @victordlamini: Under investment in arts & culture reflects SA's poor grasp of the potential of this sector to create sustainable lon ... 18 hours ago
- What a champ #PravinGordhan 21 hours ago
- Siener van Rensburg was reg. Koffie ís lekker. 1 day ago
- Hierdie "sondebelasting" is briljant. Ek hoop Pravin stoot dit sommer nog verder op. Jy verwoes jou lewe - die res van ons baat daarby. 1 day ago
- Inbox zero. 1 day ago
- The DA is planning the largest mesh network in the world http://t.co/oQvLv8bT 1 day ago
- RT @RianVDM: Interesting article on how the need for speed on highways is devaluing our cities: http://t.co/jFHrl2iL /via @klocekian 1 day ago
- lol RT @alexlansdowne Mnr. @pieter_mulder Jy het tendencies. 1 day ago
Monthly Archives: May 2010
Seekoeivormige Velociraptors se geselskap was nog nooit te versmaai nie
Satan laaik van ronddtrek – en hy smaak Velociraptors: Min mense besef dit, maar die vorige keer wat ons amptelik iets oor neef Lusifer se tuiste te lese gekry het, kwalik vier jaar gelede, het hy elders gewoon. Dit was in Choo Thomas se gesaghebbende Heaven is so real! (circa 2006), waarin sy die hel [...]
Slag die gemeste kalf!
Hierdie is my 1000ste inskrywing sedert 13 Junie 2006. (Ek dink nog steeds Saint Anger is lame.)
Egoli se agterlike voorskou (RC2) @watkykjy @casperrasper

Nog iets van die Egoli-film se voorskou wat my pla, is dat daar skynbaar nie eers die moeite gedoen is om oorspronklike compositing daarvoor te doen nie. Hier is 'n skermskoot van die teks (waarskynlik in After Effects gedoen) wat daarin verskyn: En hier is 'n skermskoot uit een van Andrew Kramer se bekende Video [...]