Monthly Archives: May 2010

Egoli se agterlike voorskou

Egoli se agterlike voorskou

Ek is teleurgesteld in die Egoli-voorskou – nie omdat ek veel omgee oor Egoli nie, maar omdat die mense wat dit vervaardig waarskynlik baie geld gekry het vir hulle brouwerk. Die Egoli voorskou op Youtube, geplaas deur 1southafricatv, het die meegaande, apologetiese frase: “Sorry about the bad quality ” as beskrywing en iemand (waarskynlik 'n [...]

Posted in Film | 6 Comments

Flogging a dead scalp?

Hoekom val mense vir sjampoe-advertensies wat aanspraak maak op die opkikker van “dooie hare”? Die goed is reeds dood as hulle uit jou kop kom. Hat tip: Watkykjy.

Posted in Sommer | Tagged , , , | 6 Comments

e-pos #FAIL

Een van die meer frustrerende dinge van 'n kantooromgewing is dat mense e-pos gebruik om konflik (of sommer net werk oor die algemeen) te vermy en verantwoordelikheid van hulself af te probeer skuif. (Waarskynlik sodat hulle verder kan Facebook.) As jy in 'n kantooromgewing werk, weet jy waarvan ek praat*: Goeiemiddag, Jaap! Dankie vir jou [...]

Posted in Sommer | Tagged , , , , | 6 Comments

Jy’t baie gebou, liewe Afrikaner #105429, liewe Afrikaner #2121032, liewe Afrikaner #43432…

Die reaksie toe ek onlangs geskryf het: “Jy het niks gebou nie, liewe Afrikaner”, was verblydend. Bykans niemand het met my saamgestem nie en ek is behoorlik die retoriese roede toegedien oor die inskrywing se standpunt. Dit kan net een ding beteken: as jy tyd afstaan om te lees wat ek skryf, kan jy na [...]

Posted in Politiek | Tagged , , , , , , , | 15 Comments

Agenda vs Agenda

Persoon X in gesprek A Die hele spul by Naspers is 'n klomp uitverkoopte volksverraaiers man. Almal His Master’s Voice, tot die laaste een! Dis net ANC-propoganda waar jy kyk; g'n mens kan 'n woord glo wat hulle in hulle nikswerd publikasies skryf nie! Persoon X in gesprek B Hoe durf jy se daar is [...]

Posted in Sommer | Tagged , , , | 1 Comment