Monthly Archives: May 2010

Kaki King kappituit

Kaki King kappituit

Dis Vrydag. En omdat dit Vrydag is, wil jy na Kaki King luister. Want dis Vrydag. En sy’s Kaki King:

Posted in Musiek | Tagged , | 5 Comments

@JackParow dans oor ‘n Taalstryder

@JackParow dans oor ‘n Taalstryder

Jack Parow, die gevaarlike ondergrondse superster rapper (wat volgens oorlewering in die donker gange van N1-Stad se Spur gebore is) se nuwe musiekvideo is gisteraand bekendgestel. Die liedjie heet: “Dans dans dans” en die video (wat deels in Mosambiek geskiet is) is doodeenvoudig briljant. Ek begaan waarskynlik 'n intentional fallacy, maar stel jou voor die [...]

Posted in Sommer | Tagged , , , , , , | 6 Comments

Vuvuzelas vs Trance

Persoon X in gesprek A Vuvuzelas kan permanente skade aan 'n mens se gehoor aanrig. Om gesondheidsredes moet die goed moet eerder verban word. Persoon X in gesprek B Bra, jy moes die vibe by die club uitgecheck het gisteraand! Die musiek het so hard gepomp, ek kon myself nie hoor dink nie! Dit was [...]

Posted in Sommer | Tagged | 1 Comment

Die land se voorste vistenknasionaliseringsagenda-agente installeer ‘n teëlvloer

Juliaaarse en Floyd, twee van die land se voorste vistenknasionaliseringsagenda-agente, het opgraderings aan hul nederige woning laat doen. Hulle swem nou oor 'n weelderige, geteëlde vloer en het 'n tuin laat plant met dooie sowel as lewende plante (om die teen-revolusionêre kamerade te fnuik). Hulle het ook 'n huishulp gekry: Sakkie die slakkie. Sakkie se [...]

Posted in Sommer | Tagged , , , | 4 Comments

Die aand toe die tik-grappies nie meer snaaks was nie

Ek het die voorreg gehad om die naweek Missing Children se Gala-aand by te woon, waar 'n lukrake lys bekendes (onder andere Helen Zille, Nico Panagio en Tammy-Ann Fortuin) gehelp het met bewusmaking en fondsinsameling vir die organisasie. Hiertydens het Helen Zille 'n toespraak gelewer, waarin sy 'n interessante statistiek oor misdaad aangehaal het: volgens [...]

Posted in Sommer | Tagged , , , , , , | 16 Comments