Die wenner van die Kia Experience-kompetisie was Casey Monteiro. (Jammer, demoerin!) Casey sal optree as Suid-Afrika se sosiale mediaverteenwoordiger tydens die Kia Experience, waartydens hy by die Rosebank Hotel sal bly, 'n Kia Sportage sal bestuur en een wedstryd van die opkomende sokkertoernooi sal kyk. Om sy wedervaringe mee te maak, volg die Kia Facebook Fan Page of @KiaMotorsSA op Twitter.
Twitter
- Ek verstaan nou nog nie hoekom enigiemand hierdie junk sal koop nie http://t.co/HVWxteNY 46 minutes ago
- RT @hayibo: State of the Nation: children to fill potholes, SABC to screen ‘Real Housewives of Nkandla’. http://t.co/gZSRsAzE 1 day ago
- RT @OliverHermanus: So we all know that @MTNsa is selling its wears in Iran and is most likely a sympathiser of the regime, why are not ... 1 day ago
- Elke keer wat jy die frase "glitz and glam" gebruik, veroordeel ek jou so 'n bietjie as mens. 1 day ago
- #$#@)($)$# bibliography styles! 1 day ago
- Voordeel van doktorale navorsing: jy leer opnuut hoe onbenullig jy werklik is. Nadeel: jy't elke LaTeX command op aarde vergeet. 1 day ago
- Ek wil graag van hierdie oomblik gebruik maak om te beklemtoon hoe ongelooflik manlik my Twitter-agtergrond is. 2 days ago
- Argh! We get it, FNB. Julle is awesome en Steve suier. Get off my radio now. 2 days ago
- Religion is essentially the emptying of language. 2 days ago
- Bokdrolle is nie vye nie, ta' Hettie. Bokdrolle is nie $#@$ vye nie! http://t.co/k1s7EJ76 via @Nuus24 4 days ago