Monthly Archives: June 2010

Laster!

Posted in Tegnologie | Leave a comment

Beste bedelaar

Nee. Nee. Nee, nee, nee. Ek is nie jou baas nie. Hou op om my so te noem.

Posted in Sommer | Tagged | 4 Comments

Vuvuzela = Trompet. Dis hoe dit werk, vervlaks.

‘n Vrou se keel het geskeur nadat sy te hard op 'n vuvuzela geblaas het. Haar woorde hieroor? Sy vermoed sy het dit verkeerd geblaas: “Mense het gesê ek moet dit soos 'n trompet blaas. Ek het my lippe styf getrek en so hard as moontlik geblaas. Nou, met alle respek teenoor die dame (en [...]

Posted in Musiek | Tagged , , , , | 6 Comments

Jubel lofpsalms! WordPress 3.0 is beskikbaar!

Posted in Blogging | Tagged , , , | Leave a comment

Lus om Woensdagaand na Die Antwoord te gaan kyk?

As jy nog nie die voorreg (…dalk nie heeltemal die regte woord om te gebruik nie, maar ewenwel…) gehad het om Die Antwoord op 'n verhoog te beleef nie: ek het twee kaartjies om weg te gee vir hulle vertoning Woensdag die 16de Junie in die CTICC in Kaapstad. Al wat jy moet doen om [...]

Posted in Musiek | Tagged , , | 12 Comments