Monthly Archives: June 2010

Driehoek & Sirkel – Episode 6 (Feel it)

Driehoek & Sirkel – Episode 6 (Feel it)

RSG-omroepers sukkel hulself vir die afgelope paar weke half besimpeld om die frase: “Feel it – it is here!” vir 'n radio-advertensie uit te spreek. Driehoek, heel toevallig, ook: Viel iet. It is down by the mountain side.

Posted in Sommer | Tagged , , , , , | 3 Comments

Ruminasies oor Die Antwoord: Proloog

Die ruminasies oor Die Antwoord neem langer om neer te pen as wat ek verwag het. Intussen, hier is solank 'n foto van 'n skoen. Dis wit. Nes die onderwerp.

Posted in Mymering | Tagged , , , | 3 Comments

Apple wéét hoe

Ek hou nogal van die nuwe iPhone: Maandag se bekendstelling van die nuwe iPhone (hy heet iPhone 4) het my opnuut laat besef hoe vatbaar mense vir suggestie en dinge wat blink is. En hoe briljant Apple is. Lees die res hier.

Posted in Tegnologie | Tagged , , , , , | 2 Comments

Straatligkinders – Hande wat dra @straatligkindrs

Straatligkinders – Hande wat dra @straatligkindrs

Hier’s Straatligkinders se nuwe single (wat vanaand op MK debuteer). Wat dink julle? Persoonlik is ek mal oor die timbre wat hulle uit die kitare gepers het. Hat tip: Kollega S.

Posted in Musiek | Tagged | 2 Comments

Parow, jou doring! @jackparow

Parow, jou doring! @jackparow

Jack Parow is in 'n advertensie vir die nuwe Pendoring-toekennings. Hos ja!

Posted in Taal | Tagged , , , , | 1 Comment