Monthly Archives: July 2010

Langebaan: ‘n epiese fotoverhaal

Ek was die afgelope twee dae in Langebaan, waar ek opgetree het as beoordelaar by die Wes-Bolandse eistedfodd (niemand weet regtig hoe om daai woord te spel nie). Dit was epies:

Posted in Taal | Tagged , , | 4 Comments

Gediggies by die see

Ek en 'n paar oud-kollegas van Die Departement tree vandag en môre op as beoordelaars by die Wes-Bolandse Eisteddfod in Langebaan. As die geleentheid hom voordoen, pos ek 'n paar foto’s. Diksie ftw! As jy 'n ouer is, let asseblief daarop dat ek nie omkoopbaar is nie. Met dinge soos biltong. En…eh…biltong…

Posted in Poësie | Tagged , , , | 1 Comment

Waar is George Claassen as jy hom nodig het?

Piet Strauss, moderator van die NG-Kerk, het in die tydskrif Juig kwytgeraak dat hy nie in evolusie glo nie, maar in “die Bybelse skeppingsleer met God-Drie-enig as Skepper van die hemel en aarde”. Ook: hy “dink daar kan binne die soorte van plant, dier en mens evolusionêre verandering plaasvind”. Nou, dit is natuurlik so dat [...]

Posted in Godsdiens | Tagged , , , | 65 Comments

Ja, Shakira…

Ná honderde jare se kolonisering, nadat sy verkrag en vermoor is, nadat sy die wêreld se hoerslaaf was, haar natuurlike hulpbronne geplunder is, haar kuslyne vol gemors gestort is, haar kultuur gebrandmerk is as primitief en donker, haar inwoners se psiges geboei en hul kinders na vreemde kontinente weggevoer is… …nou’s dit skielik time for Africa…

Posted in Sommer | Tagged , , | 7 Comments

Die Ongelooflike Iteratiewe Vuvuzela

Posted in Sommer | Tagged | Leave a comment