Ek het pas met 'n iPad gespeel – en dis eerlikwaar die mees oorbodige stuk hardeware wat ek in my lewe gesien het.
Toe eet ek dit maar:
Ek kan slegs aan drie scenarios dink waarin die iPad vir my nuttig sal wees:
- Ek verander plotseling in 'n ou tante
- Ek raak breindood
- Ek ontvang spontaan 'n oorbodige aantal geld en soek iets om gangkrieket mee te speel
