'n Heldersiende medium is “die demoniese teenpool van Bybelse profete”.
So sê dr. Isak Burger, president van die Apostoliese Geloof-sending, op 'n stel van twee DVD’s met die titel Die Ander Kant, Wat sê die Bybel wat pas uitgereik is.
Nee, Dr Burger. Dit is nie.
Dis bloot snert.