Ploeg vs Bevoeg

Europeër circa 1600:

Om gay te wees, is 'n afskuwelike sonde in die oë van die Here ons Vader – wie julle onmiddelik moet aanneem as jul Heer, Verlosser en Saligmaker. Kniel en bekeer julself!

Nou ja toe. Gaan ploeg nou die lande.

Europeër circa 2010:

Hoe durf 'n mens iemand vonnis oor sy seksuele oriëntasie? Dis barbaars, man. Heeltemal primitief! Weereens 'n klassieke voorbeeld van Afrikane se agterlike onbevoegdheid.

This entry was posted in Sommer and tagged , , , , . Bookmark the permalink. Post a comment or leave a trackback: Trackback URL.

Post a Comment

Your email is never published nor shared. Required fields are marked *

*
*

You may use these HTML tags and attributes: <a href="" title=""> <abbr title=""> <acronym title=""> <b> <blockquote cite=""> <cite> <code> <del datetime=""> <em> <i> <q cite=""> <strike> <strong>