Het ons maar geluister

Van die  reaksies op my nuutste rubriek is (heel verstaanbaar) uiters emosioneel:

Ek is dood.

Ek bedoel dit nou nie metafories of simbolies of whatnot nie. Ek is letterlik dood. Opgekerf. Aan flarde gesny deur 'n ruwe barbaar met 'n lang mes. Bloed koek om my slape, vlieë krioel in my neusgate. Kraaie pik my oë uit waar ek onderstebo aan 'n voorstedelike lamppaal hang en saggies in die wind wieg.

Ek stink al.

Lees die res hier.

Die rubriek het intussen ook op Boerevryheid gaan draai. Kommentaar daar is nie juis liefderyk nie.

This entry was posted in Politiek and tagged , , . Bookmark the permalink. Post a comment or leave a trackback: Trackback URL.

Post a Comment

Your email is never published nor shared. Required fields are marked *

*
*

You may use these HTML tags and attributes: <a href="" title=""> <abbr title=""> <acronym title=""> <b> <blockquote cite=""> <cite> <code> <del datetime=""> <em> <i> <q cite=""> <strike> <strong>