Ek en 'n paar oud-kollegas van Die Departement tree vandag en môre op as beoordelaars by die Wes-Bolandse Eisteddfod in Langebaan. As die geleentheid hom voordoen, pos ek 'n paar foto’s. Diksie ftw!
As jy 'n ouer is, let asseblief daarop dat ek nie omkoopbaar is nie. Met dinge soos biltong. En…eh…biltong…