Ek was die afgelope twee dae in Langebaan, waar ek opgetree het as beoordelaar by die Wes-Bolandse eistedfodd (niemand weet regtig hoe om daai woord te spel nie). Dit was epies:
- Langebaan se waarskuwing
- Langebaan se cursed tiki
- Langebaan se kat
- Langebaan se groot keramiekvoël
- Langebaan se verstarde seekoei
- Langebaan se seekoei-aangedrewe kragopwekker
- Langebaan se versameling chilli-souse
- Langebaan se chilli-organogram
- Langebaan se ander beoordelaar in Langebaan se SPAR
- Langebaan se beoordelaars in Langebaan se SPAR
- Langebaan se SPAR se kennisgewing
- Langebaan se Privaatskool se evolusiekaart.
- Langebaan se Slangbyt
- Langebaan se epiese sakedistrik













