Monthly Archives: August 2010

Vuur in die larinks!

As jy 'n Afrikaanse musiekliefhebber is met 'n soeke na iets meer as 'n ritmiese Patayo om by jou oorkanaal af te laat biggel, haas jouself na Stemband – Nuus24 se nuwe inisiatief wat poog om verslag te lewer (of sommer net te rumineer) oor alternatiewe Afrikaanse musiek. In hul eie woorde: Geen Juanita’s of Juanita-tipes [...]

Posted in Musiek | Tagged , , , , | Leave a comment

Faaitieng faaier wif faaier

Want die mees effektiewe metode om sensuur teë te werk is om jou eie gesig te sensor. (Of 'n Twibbon te kry. Dit verrig glo ook wondere.)

Posted in Media | Tagged , , | Leave a comment

Goeie joernaliste skryf immers nie ongeverifieerde stories nie

Om die een of ander rede verwar mense die ANC se voorgestelde Wet op die Beskerming van Inligting met die voorgestelde mediatribunaal. Wanneer koerante hieroor berig, word sowel tribunaal as wet genoem, maar handel die meerderheid van die berig dan oor die wet. (Sien byvoorbeeld hierdie berig van die Mail & Guardian.) Besoek gerus self 'n [...]

Posted in Media | Tagged , , , , , , | 13 Comments

Meerderwaardigheid

Posted in Godsdiens | Tagged , , | 5 Comments

Soms

Soms stap jong gelegitimeerdes by kweekskole uit,  toegerus met oorgenoeg kennis oor die Bybel om nié hul gemeentelede te vertel dat elke liewe lettertjie daarvan deur God self en Sy antropomorfistiese vingers geskryf is nie. Geskool in hermeneutiek en allerhande dinge wat saakmaak wanneer tekste ter sprake kom, stap hulle daar uit. En dan gaan [...]

Posted in Godsdiens | Tagged , , , , | 20 Comments