Brood vs Bier

Persoon X in gesprek A:

Die sokker was niks meer as die ou Romeinene se “brood en sirkusse” nie, man. Al wat dit wou doen, was om ons aandag van die regering en hul korrupte, Afrosentriese snert af te trek! Kyk net hoe lustig sing hulle nog steeds: “skiet die boer”!

Persoon X in gesprek B:

Oe…onthou tog om vanaand se episode van Sewende Laan te tape, bokkie. Ek gaan laat werk. En ons kan ongelukkig nie op daai uitstappie gaan met die Pajero hierdie naweek nie, daar is rugby. Ek en die manne gaan kuier!

This entry was posted in Sommer and tagged , , , , , . Bookmark the permalink. Post a comment or leave a trackback: Trackback URL.

Post a Comment

Your email is never published nor shared. Required fields are marked *

*
*

You may use these HTML tags and attributes: <a href="" title=""> <abbr title=""> <acronym title=""> <b> <blockquote cite=""> <cite> <code> <del datetime=""> <em> <i> <q cite=""> <strike> <strong>