![inception08[1]](http://gormendizer.co.za/wp-content/uploads/2010/08/inception081-300x200.jpg)
Vandeesweek se rubriek gaan oor iets wat my al lank pla:
Afrikaans, daarenteen, is nie bloot gereedskap nie – dis 'n vervlakste feature. Die taal word gereeld nog hanteer as 'n opgepiepte artefak in 'n lamlendige vertoonkissie, eerder as iets funksioneel. Te veel diskoerse in Afrikaans handel óór Afrikaans.
Lees die res hier.
(En gaan kyk Inception.)