Só maak Regte Afrikaners

Ek het eers nie geweet ek is by Die Genootskap van Regte Afrikaners nie. (Ek het nie eers geweet hulle bestaan nog nie.) So tussendeur die koffie en die gesels kon ek egter hoor hoe iemand aan 'n ouerige oom met 'n Bybel onder sy arm vra: “en watter gedeelte lees Doktor vandag vir ons voor?” Die oom het paraat iets geantwoord, die vraer het instemmend geknik en ek was dadelik verward.

Ek was immers nie in die roostuin om na Bybelversies te luister nie.

Lees die res hier.

This entry was posted in Sommer and tagged , , , , . Bookmark the permalink. Post a comment or leave a trackback: Trackback URL.

Post a Comment

Your email is never published nor shared. Required fields are marked *

*
*

You may use these HTML tags and attributes: <a href="" title=""> <abbr title=""> <acronym title=""> <b> <blockquote cite=""> <cite> <code> <del datetime=""> <em> <i> <q cite=""> <strike> <strong>