Monthly Archives: August 2010

Die suurgeit van onze dames met notaboekies

Ek het 'n stuiwer in die armbeurs te gooi rakende die veelbesproke mediatribunaal en wil dit graag aan die hand van 'n storie uit my universiteitsjare doen. Drie jaar gelede, op 9 Augustus 2007, het Eendrag (‘n manskoshuis by die Universiteit Stellenbosch) se boonste verdieping afgebrand. Ek was woonagtig in Helshoogte (nog 'n manskoshuis, aangrensend [...]

Posted in Media | Tagged , , , , , , , | 5 Comments

Só maak Regte Afrikaners

Ek het eers nie geweet ek is by Die Genootskap van Regte Afrikaners nie. (Ek het nie eers geweet hulle bestaan nog nie.) So tussendeur die koffie en die gesels kon ek egter hoor hoe iemand aan 'n ouerige oom met 'n Bybel onder sy arm vra: “en watter gedeelte lees Doktor vandag vir ons [...]

Posted in Sommer | Tagged , , , , | Leave a comment

Dooie rot vs Die Heuwels Fantasties

Persoon X in gesprek A Dude, Pierre Greeff van Die Heuwels Fantasties was heeltemal dronk op die verhoog by Oppikoppi. Hy kon nie eers regop staan terwyl hy moes sing nie – hy was soosin heeltemal dronk! As 'n band live perform moet hulle darem wragtig hulle shit ken, jy weet? Ek het nou soosin [...]

Posted in Musiek | Tagged , , , , | 8 Comments

Sprei vs Olie

“Hello there! I’m a Mac…” “And I’m a PC…”

Posted in Sommer | 2 Comments

Waar is ons Inceptions?

Vandeesweek se rubriek gaan oor iets wat my al lank pla: Afrikaans, daarenteen, is nie bloot gereedskap nie – dis 'n vervlakste feature. Die taal word gereeld nog hanteer as 'n opgepiepte artefak in 'n lamlendige vertoonkissie, eerder as iets funksioneel. Te veel diskoerse in Afrikaans handel óór Afrikaans. Lees die res hier. (En gaan [...]

Posted in Taal | Tagged , , , | 2 Comments