Oor die dikte van toiletpapier

Ongelooflike Filosofiese Sosiale Statuur.

Dit was 'n helse keuse, maar ek het gelukkig ongeskaad aan die ander kant uitgekom:

Sou ek two ply kies is ek darem relatief welaf, het ek so by my sigselwers gedink. Three-ply gaan besoekers in my woonstel se kleedkamers laat sit en dink: “by Toutatis: hierdie magtige jong man is ryker as wat ek gedink het!” As daar boonop nog prentjies van hondjies en katjies en blommetjies is, gaan hulle sweerlik lofpsalms oor my begin skryf. Koop ek egter die growwe one ply rolletjies met die vetterige vingermerke in die staalmandjie onderaan die rakke, is ek in 'n laer klas as my porture – het ek nie styl nie, lyk ek kommin, is my lewe 'n gatslag.

Lees die res hier.

This entry was posted in Media and tagged , , , , , , , . Bookmark the permalink. Post a comment or leave a trackback: Trackback URL.

Post a Comment

Your email is never published nor shared. Required fields are marked *

*
*

You may use these HTML tags and attributes: <a href="" title=""> <abbr title=""> <acronym title=""> <b> <blockquote cite=""> <cite> <code> <del datetime=""> <em> <i> <q cite=""> <strike> <strong>