Persoon X in gesprek A:
Pfff…om Lotto-kaartjies te koop, is 'n mors van tyd. Jy glo dalk jy gaan wen, maar statisties gesproke is dit so uiters onwaarskynlik dat jou kans om geld te kry kleiner is as wanneer jy die geld waarmee jy die kaartjie sou koop by die toilet afspoel. Hoe meer mense boonop deelneem, hoe kleiner word jou reeds miniskule kanse. Nee wat – net dom mense doen so iets.
Persoon X in gesprek B:
Free iPadz0rz!! holy sh1tz0rz!!1! PLZ RT!! #AfrihostRelaunch http://bit.ly/d8Yeeq