Monthly Archives: September 2010

Lotto vs Afrihost

Persoon X in gesprek A: Pfff…om Lotto-kaartjies te koop, is 'n mors van tyd. Jy glo dalk jy gaan wen, maar statisties gesproke is dit so uiters onwaarskynlik dat jou kans om geld te kry kleiner is as wanneer jy die geld waarmee jy die kaartjie sou koop by die toilet afspoel. Hoe meer mense [...]

Posted in Sommer | Tagged , , , , , , | 7 Comments

Lank Lewe Pieter MuKder!

Via Rapport.

Posted in Media | Tagged , , , , | Leave a comment

Oor die dikte van toiletpapier

Dit was 'n helse keuse, maar ek het gelukkig ongeskaad aan die ander kant uitgekom: Sou ek two ply kies is ek darem relatief welaf, het ek so by my sigselwers gedink. Three-ply gaan besoekers in my woonstel se kleedkamers laat sit en dink: “by Toutatis: hierdie magtige jong man is ryker as wat ek [...]

Posted in Media | Tagged , , , , , , , | 2 Comments

Gedagtes oor die relevansie van die @sablogawards

Die SA Blog Awards 2010 is tans in 'n finale stemfase. Ek het nie werklik probeer deelneem hierdie jaar nie, omdat ek eenvoudig nie meer die punt van die hele proses kan insien nie. (In die verlede het ek gepoog om iewers te kom in die kompetisie en selfs 'n troosprys of twee gewen – [...]

Posted in Blogging | Tagged , , , , , , , | 2 Comments