Luister maar weer…

Hos, ja.

Ek sou wou sê dat die afgelope twee weke se “Parow is 'n lasteraar”-refreine holruggery is, maar dan sou Juanita-aanhangers my van vuil taal kon beskuldig…

Soos Du Plessis se aanhangers tekere gegaan het, sou 'n mens sweer Parow pomp 'n oneerbiedige “God”, “Jesus”, “Moeder Maria” en “Steve Jobs” by elke twee kletsrympie in. En tog: wanneer 'n mens die moeite doen om die album te koop, die musiek te luister en die lirieke te lees, kom 'n mens agter dis glad nie geval nie. Inteendeel. (In een van die liedjies – “I Miss” – kletsrym hy selfs oor hoe hy VCSV-kamp mis!)

Lees die res hier.

This entry was posted in Musiek and tagged , , , . Bookmark the permalink. Post a comment or leave a trackback: Trackback URL.

Post a Comment

Your email is never published nor shared. Required fields are marked *

*
*

You may use these HTML tags and attributes: <a href="" title=""> <abbr title=""> <acronym title=""> <b> <blockquote cite=""> <cite> <code> <del datetime=""> <em> <i> <q cite=""> <strike> <strong>