Baarmoedergevoel het onlangs drie nuwe liedjies op Facebook vrygestel. En omdat hulle nie angstig wonderskree of die God van ons Sondagskoolklasse 'n leuen was nie, hoe ons met die skuldgevoelens wat soos witbrode om ons nekke hang moet maak nie of hoe taait ons skinny jeans moet sit nie, laat dit my steeds dans:
Loer gerus na hul Facebook-blad om meer te hoor.