The socialz doth protest too much

Wat is erger as spartelende mediamaatskappye wat by elke tweede sosiale netwerk aansluit en inhoud ad nauseum die kuberruim in begin pomp? Selfvoldane sosiale media-evangeliste, natuurlik. Akoliete van t3h socialz wat 'n video bestempel as “viral”

3 - viral

…terwyl dit by nadere ondersoek nie eers 'n honderd hits het nie:

1 - hits

Ek meen, regtig ouens? 'n Viral video? Met 76 views? Hoeveel het dit gehad toe julle die artikel geskryf het? Vyftig? Dertig?

Zero?

Wat het Nandos julle betaal hiervoor?

(Ek kan nie glo ek het die woord “kuberruim” gebruik nie…)

This entry was posted in Tegnologie and tagged , , , , , . Bookmark the permalink. Post a comment or leave a trackback: Trackback URL.

Post a Comment

Your email is never published nor shared. Required fields are marked *

*
*

You may use these HTML tags and attributes: <a href="" title=""> <abbr title=""> <acronym title=""> <b> <blockquote cite=""> <cite> <code> <del datetime=""> <em> <i> <q cite=""> <strike> <strong>