Monthly Archives: January 2011

Oop brief aan Chris Moerdyk

Oop brief aan Chris Moerdyk

Toe Chris Moerdyk in 'n onlangse rubriek die arme vuvuzela meedoënloos en sonder rede afgekraak het, kon ek nie anders as om repliek te lewer nie: Sien?!

Posted in Musiek | Tagged , , | 12 Comments

Vox Cobus

Vox Cobus

Daar’s seker baie wat ek oor Cobus en sy musikale reis tot dusver kan skryf, maar ek dink ek gaan sy cover van Vox Populi uit sy nuutste reeks (in Spanje opgeneem) die praatwerk laat doen:

Posted in Musiek | Tagged , , | 1 Comment

OPPIES SE KRETIEKE ARTIEKEL

Ds Pieter Fourie dryf demone uit en verwoes Boeddha-beelde. Oppies, 'n aanhanger, verdedig hom as volg: Ds Pieter Fourie is Leraar van Rant en Dal Gemeenskaps kerk waar van ek 'n litmate is en hy is by vêre een van die beste dominies wat daar is. Enige iemand wat al ooit een van sy preeke [...]

Posted in Godsdiens | Tagged , , , | 21 Comments

Oor God en betalende Kovsies

71058_49747582862_2461834_n[1]

Iets wat my nogal byval oor die Vryheidsfront Plus-jeug se reaksie op die “verwydering van God” uit Kovsies se leuse, is hul beswaar dat studente nie oor die verandering geraadpleeg is nie. So 'n beswaar is natuurlik net sinvol as studente dieselfde belange as die universiteitsbestuur het – as hulle intiem deel van die instansie [...]

Posted in Politiek | Tagged , , , , | 10 Comments

Ek is nie ‘n alternatiewe Afrikaner nie

Sentletse Diakanyo se rubriek “We are not all Africans, black people are!” het verontwaardige reaksies van reg oor Suid-Afrika uitgelok. Persoonlik dink ek die meeste daarvan was oorreaksies. (As die lug nie die komende naweek op my kop val nie, gooi ek graag volgende week self 'n stuiwer daaroor in die armbeurs by Nuus24.) Een [...]

Posted in Politiek | Tagged , , , , , | 15 Comments