Die vorige keer wat ek myself opgeneem het terwyl ek kitaar speel, was in 2007 – met 'n goedkoop digitale camcordertjie wat ek by iemand uit my koshuisdae geleen het. Ek’t onlangs 'n goedkoperige DSLR (‘n Canon 550D) aangeskaf en toe scheme ek – hoekom nie weer iets opneem nie! Die resultaat was toe hierdie vinnige stukkie improvisasie:
Noudat ek beter toerusting het, is dit dalk tyd om weer daai Vivaldi te begin oefen…