![Permalink to Deconstructing Ingrid ingrid_jonker_0[1]](http://gormendizer.co.za/wp-content/uploads/2011/07/ingrid_jonker_01-150x150.jpg)
Ingrid Jonker se selfmoord is nog nooit bewys nie. Die veronderstelde gebeurtenis is iets waaroor daar talle gedigte en emosionele vertellings neergepen is. Dis al so verromantiseer dat daar 'n klein mitologie rondom haar finale oomblikke ontstaan het. Sy het dramaties en grasieus die donker see binnegeloop, reken mense, oorweldig deur die ondraagbare las van [...]
