Monthly Archives: November 2011

Wit vs Wit

Wit mens in gesprek X: Wat? Geld in 'n fonds sit om beurse vir minderbevoorregtes moontlik te maak en die land se ekonomie 'n hupstoot te gee? Nooit! NOOIT! Vat jou wit skuld en druk dit in jou onwelriekende agterstewe, my maat. Ek sal nooit na Tutu luister nie – ek het alle respek vir [...]

Posted in Politiek | 3 Comments

Err…hallo?

Svm_max_sep_hyperplane_with_margin[1]

Elke keer wat ek hierdie blog sien, ween ek so 'n bietjie in my binneste. Hier gaan niks aan nie – en dis alles my skuld! Gits, daar gebruik ek 'n uitroepteken. Ek’t darem 'n legitieme verskoning. Of so vertel ek myself. Tot dusver het die meeste van my vrye tyd in navorsing vir…

Posted in Taal | 6 Comments