Category Archives: Blogging

Wat de joos gaan hier aan?!

Jy’s verslaaf aan Johan Swarts se bl0g. Jy lees dit elke dag. Jy raak krapperig as jy nie daarby uitkom nie. Dis jou fieks. Jou bietsruimte. Jou skuiling teen storms. En nou lyk dit heeltemal anders! Skok! Walging! Afgryse!

Posted in Blogging | Tagged , , , , , | 20 Comments

Gedagtes oor die relevansie van die @sablogawards

Die SA Blog Awards 2010 is tans in 'n finale stemfase. Ek het nie werklik probeer deelneem hierdie jaar nie, omdat ek eenvoudig nie meer die punt van die hele proses kan insien nie. (In die verlede het ek gepoog om iewers te kom in die kompetisie en selfs 'n troosprys of twee gewen – [...]

Posted in Blogging | Tagged , , , , , , , | 2 Comments

Jubel lofpsalms! WordPress 3.0 is beskikbaar!

Posted in Blogging | Tagged , , , | Leave a comment

Casey ftw!

Die wenner van die Kia Experience-kompetisie was Casey Monteiro. (Jammer, demoerin!) Casey sal optree as Suid-Afrika se sosiale mediaverteenwoordiger tydens die Kia Experience, waartydens hy by die Rosebank Hotel sal bly, 'n Kia Sportage sal bestuur en een wedstryd van die opkomende sokkertoernooi sal kyk. Om sy wedervaringe mee te maak, volg die Kia Facebook Fan Page [...]

Posted in Blogging | Tagged | 1 Comment

Slag die gemeste kalf!

Hierdie is my 1000ste inskrywing sedert 13 Junie 2006. (Ek dink nog steeds Saint Anger is lame.)

Posted in Blogging | Tagged , , , | 10 Comments