Driehoek & Sirkel – Episode 3 (iRoodt)
Welkom! As dit die eerste keer is wat jy hierdie blog raakloop en jy hou waarvan jy lees, oorweeg dit gerus om by my RSS-voer in te teken. Volg my gerus ook op Twitter. Dankie vir jou besoek!Soos almal weet, is daar uiters nougesette voorvereistes vir Afrikanerskap. Dan Roodt voldoen nie aan een van hulle [...]
Driehoek & Sirkel – Episode 2 (Probe)
Nadat die aliens hom geprobe het, het Driehoek ‘n opspraakwekkende openbaring gehad:
Driehoek & Sirkel – Episode Kersfees 2009 (Koop)
‘n Spesiale Kersboodskap van Driehoek en Sirkel! Sirkel wou nogal altyd die Gees van Kersfees wees. Of die Gees van Korporasie. Hy is self nie meer seker nie. Hoe dit ookal sy, hy’t uiteindelik die geleentheid gekry:
Omdat Overstream se flash player probleme gegee het met die eerste episode, het ek die onderskrifte eerder aan YouTube [...]
Dis Vrydag. Laat jouself voel.
Dis Vrydag en jy’s lus om na melankoliese vioolmusiek te luister, né? Wees nie bevrees nie. Hier is nog ‘n SFX-pragstuk:
Deeltjies gegenereer met Trapcode Particular.
Driehoek & Sirkel – Episode 1 (Ou Nuus)
Dames en here, vergun my om u voor te stel aan Driehoek en Sirkel, twee welsprekende partikel-erudiete met ‘n vinger op die Afrikanerpols. Hulle is volkshelde en stut en hamer hul deeltjieroosters in H.264 om vir u ‘n skimmespel te fabriseer, soos byvoorbeeld:
Kyk, hulle bestaan nie, wees hul tog genadig.
Die oorspronklike video is beskikbaar by [...]
Onderwater Stultus
Tydens die post-tesis blues wat my die afgelope week beetgepak het, het ek ‘n bietjie met After Effects begin rondspeel. Dis werklik ‘n indrukwekkende program; ek kan nie glo ek het dit nie lankal begin aanleer nie:
2.5D ftw!
Cobus Potgieter documentary: Day 5
It is done!
We did three more interviews, took the XL2 for a spin through Humansdorp (despite the weather) and got some insane shots of Nico Malan High. Also: Cobus chased a cow.
I enjoyed the past week immensely. Playing around with a bunch of expensive equipment, learning a few more tricks of the trade and hanging [...]
Cobus Potgieter documentary: Days 3 and 4
Today Jason arrived with additional lights, an XL2 and a plethora of other equipment and we started shooting interviews in a controlled environment. Cobus did a Cobus Live with Jason’s webcam; we also shot at the church where Cobus played drums for the very first time 7 years ago. Inbetween we devoured pizza and watched [...]
Cobus Potgieter documentary: Day 2
What a day…
The cameras arrived early this morning. (Too early.) We charged the batteries, cleaned out the SD cards (of which we currently have 5 x 16GB) and set off to Jeffreysbay to shoot a ton of footage. I can’t, of course, reveal anything as of yet (Cobus is currently preparing a little surprise for [...]
Cobus Potgieter documentary: Day 1
Seeing as we are waiting for two sponsored Canon FS200’s to be couriered to Humansdorp (it should arrive within the next few hours) Cobus and I spent the day eating, planning and bonding. Eating consisted of, amongst others, a plethora of sandwiches. Planning involved scanning a few old photo’s and swapping out thoughts on random [...]

