Category Archives: Film

Driehoek & Sirkel – Episode 2 (Probe)

Driehoek & Sirkel – Episode 2 (Probe)

Nadat die aliens hom geprobe het, het Driehoek 'n opspraakwekkende openbaring gehad:

Posted in Film | Tagged , , , , , | 6 Comments

Driehoek & Sirkel – Episode Kersfees 2009 (Koop)

Driehoek & Sirkel – Episode Kersfees 2009 (Koop)

‘n Spesiale Kersboodskap van Driehoek en Sirkel! Sirkel wou nogal altyd die Gees van Kersfees wees. Of die Gees van Korporasie. Hy is self nie meer seker nie. Hoe dit ookal sy, hy’t uiteindelik die geleentheid gekry: Omdat Overstream se flash player probleme gegee het met die eerste episode, het ek die onderskrifte eerder aan [...]

Posted in Film | Tagged , , , , , , | 21 Comments

Dis Vrydag. Laat jouself voel.

Dis Vrydag. Laat jouself voel.

Dis Vrydag en jy’s lus om na melankoliese vioolmusiek te luister, né? Wees nie bevrees nie. Hier is nog 'n SFX-pragstuk: Deeltjies gegenereer met Trapcode Particular.

Posted in Film | Tagged , , , , , , , , , | 2 Comments

Driehoek & Sirkel – Episode 1 (Ou Nuus)

Driehoek & Sirkel – Episode 1 (Ou Nuus)

Dames en here, vergun my om u voor te stel aan Driehoek en Sirkel, twee welsprekende partikel-erudiete met 'n vinger op die Afrikanerpols. Hulle is volkshelde en stut en hamer hul deeltjieroosters in H.264 om vir u 'n skimmespel te fabriseer, soos byvoorbeeld: Kyk, hulle bestaan nie, wees hul tog genadig. Die oorspronklike video is [...]

Posted in Film | Tagged , , , , | 13 Comments

Onderwater Stultus

Onderwater Stultus

Tydens die post-tesis blues wat my die afgelope week beetgepak het, het ek 'n bietjie met After Effects begin rondspeel. Dis werklik 'n indrukwekkende program; ek kan nie glo ek het dit nie lankal begin aanleer nie: 2.5D ftw!

Posted in Film | Tagged , | 2 Comments